Somalies - Wikiwoordeboek Gaan na inhoud

Somalies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Taalgebied waar Somalies gepraat word.
Enkelvoud Meervoud
  Somalies    
So•ma•lies
(taal) 'n Koesjitiese taal wat deur sowat 15 miljoen mense in Somalië aan die Horing van Afrika gepraat word.

    Taalkodes

ISO 639-1: so
ISO/DIS 639-3: som
SIL: SOM

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Somali(en)
Nederlands: Somalisch(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Somalies    Somaliese       


Van, betreffende die Somaliërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Somalië.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Somalies.